"Goeie more Malan! Net n vinnige email om BAIE dankie te se vir julle amazing ongelooflike goeie diens met my troue, soos ek in my speech op die troue genoem het, dit was regtig n breeze om met julle te werk en julle het alles so maklik gemaak! Die musiek op die aand was ook perfek en ek het baie komplimente gekry.Ek sal julle vir enige iemand aanbeveel!!! Aangesien my troue nou verby is :) julle kan regtig maar julle pryse opstoot, julle diens is amazing en julle is soos n derde van die prys van enige ander DJ's wat ek gekontak het. Lekker dag en dankie weereens vir alles!"