×

Music & Variety

English Music

Our music library consists of a wide variety of music from the 50’s to the latest chart hits for every genre. Before each event we discuss your music options with you to ensure that the music for your event will suit the theme of the event and your musical taste.

* If the music you choose are not in our music library we are able to acquire it from a licensed source.

Afrikaanse Musiek

Ons het ‘n wye verskeidenheid Afrikaanse musiek van verskillende genres beskikbaar in ons musiek biblioteek. Ons sal vooraf u musiek keuses met u bespreek om seker te maak dat die musiek inpas met die tema van die funksie sowel as u musiek smaak.

* Indien die musiek van u keuse nie deel vorm van ons huidige musiek biblioteek nie kan dit vir ons voorsien word vanaf ‘n gelisensieerde verskaffer.